Description
Vitamins A and D are fat soluble vitamins primarily associated with anti-ageing. Vitamin A promotes skin health by countering the harmful effects of the elements on the skin, resulting in a more youthful appearance and delaying the ageing process. Due to a lack of sun exposure, Vitamin D deficiency is common and may lead to weak bones and muscles, cancer and obesity. It assists in the relief of depression, multiple sclerosis, Lupus, fibromyalgia and diabetes. It has been found that people struggling with liver disease also have a vitamin D deficiency. Vitamin D helps prevent inflammatory and metabolic diseases that affect the liver.
Vitamiene A en D is vet-oplosbare vitamiene hoofsaaklik verbind met teen-veroudering. Vitamiene A beskerm die vel van die skadelike effek van die elemente wat ‘n jonger en meer blosende gelaat tot gevolg het. As gevolg van ‘n tekort aan sonblootstelling, is Vitamiene D tekort ‘n algemene verskynsel en kan lei tot ‘n swak skelet en spiere, kanker en obesiteit. Dit help met die verligting van depressie, veelvuldige sklerose, Lupus, fibromialgie en diabetes. Daar is gevind dat mense wat met lewersiekte sukkel ook ‘n vitamien D-tekort het. Vitamien D help om inflammatoriese en metaboliese siektes wat die lewer aantas, te voorkom.